Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 5:12 Die Boodskap (DB)

Al die Levitiese sangers, dit is al die groepe van Asaf, Heman en Jedutun, het hulle linneklere aangehad. Hulle het oos van die altaar reggestaan met simbale, harpe en liere, en daar was omtrent 120 priesters met trompette by hulle.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 5

Kyk 2 Kronieke 5:12 in konteks