Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 5:13 Die Boodskap (DB)

Die trompetspelers en sangers het saam die Here geprys en gedank. Met die begeleiding van trompette, simbale en ander instrumente, het hulle hard begin sing en die Here met die volgende woorde geloof: “Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie.”Net toe het ’n wolk die tempel van die Here heeltemal volgemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 5

Kyk 2 Kronieke 5:13 in konteks