Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 5:11 Die Boodskap (DB)

Die priesters het toe die Heilige plek verlaat. Al die priesters, of dit dié dag hulle diensbeurt was of nie, het hulleself gereinig soos wat die Here se voorskrifte bepaal.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 5

Kyk 2 Kronieke 5:11 in konteks