Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 5:10 Die Boodskap (DB)

Daar was niks in die ark nie behalwe die twee plat klippe wat Moses by Horeb daarin gesit het. Hy het dit gedoen toe die Here ’n ooreenkoms met Israel aangegaan het, nadat hulle uit Egipte vertrek het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 5

Kyk 2 Kronieke 5:10 in konteks