Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 16:3 Die Boodskap (DB)

“Hiermee hernu ek die ooreenkoms wat reeds tussen my pa en u pa bestaan het. Hier is ’n geskenk van silwer en goud vir u. Nou wil ek vra dat u u ooreenkoms met koning Baesa van Israel moet verbreek. Val hom aan, sodat hy my kan uitlos.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 16

Kyk 2 Kronieke 16:3 in konteks