Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 16:4 Die Boodskap (DB)

Ben-Hadad het besluit om te doen wat Asa gevra het. Hy het die bevelvoerders van sy leërs gestuur om Israel aan te val. Hulle het die stede Ijon, Dan en Abel-Maim verwoes en die voorraadstede van Naftali geplunder.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 16

Kyk 2 Kronieke 16:4 in konteks