Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:7 Die Boodskap (DB)

Dit was Amasia wat 10 000 Edomiete in die Soutdal verslaan het. Hy het ook die dorp Sela verower en die naam na Jokteël verander, soos dit nou nog genoem word.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:7 in konteks