Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:6 Die Boodskap (DB)

Hy het egter nie hulle kinders laat doodmaak nie, want die Here verbied dit in die wetboek van Moses. Daar staan dat ’n ouer nie vir die oortreding van ’n kind, of ’n kind vir die oortreding van ’n ouer die doodstraf kan kry nie. Elkeen moet vir sy eie oortredings gestraf word.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:6 in konteks