Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:8 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het Amasia boodskappers na koning Joas van Israel, die seun van Joahas en kleinseun van Jehu, gestuur. Die boodskap was: “Kom, laat ons teen mekaar veg!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:8 in konteks