Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:9 Die Boodskap (DB)

Die volgende oggend het Jehu buite die stadspoort met die mense wat daar saamgedrom het, gaan praat. Hy het vir hulle gesê: “Julle is onskuldig. Dit is ék wat teen die koning in opstand gekom het en ék wat hom doodgemaak het. Maar wie het hierdie klomp mense doodgemaak?

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:9 in konteks