Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:10 Die Boodskap (DB)

Julle moet net weet dat alles waar sal word wat die Here oor Agab en sy familie gesê het. Wat julle hier sien, is die manier waarop die Here dit wat Elia aangekondig het, laat gebeur het.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:10 in konteks