Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:8 Die Boodskap (DB)

Daar het toe boodskappers vir Jehu kom sê: “Die leiers van Samaria het die koppe van die 70 prinse hier laat aflewer.” “Dis goed so,” het Jehu geantwoord. “Pak hulle nou op twee hope buite die stadspoort en los dit tot môre daar.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:8 in konteks