Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:11 Die Boodskap (DB)

Daarna het Jehu al Agab se familielede in Jisreël doodgemaak. Ná hulle het hy Agab se hoë amptenare, asook sy vriende, vertrouelinge en priesters laat doodmaak. Daar het niemand uit Agab se familie oorgebly nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:11 in konteks