Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:8 Die Boodskap (DB)

Salomo se woonhuis is teen die agterste muur van die troonsaal gebou. Dit was min of meer dieselfde grootte as die troonsaal en het dieselfde afwerking as die ander geboue gehad. Vir die farao se dogter met wie hy getroud was, het hy ’n huis volgens die plan van die troonsaal gebou.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:8 in konteks