Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:7 Die Boodskap (DB)

Dan was daar ook nog die troonsaal. Dit was die plek waar Salomo al die sake aangehoor en uitspraak gelewer het. Die hele vertrek was van bo tot onder met sederhout uitgevoer.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:7 in konteks