Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:9 Die Boodskap (DB)

Al die geboue is van die fondament tot die dak met ’n baie duursame klip gebou. Die gedeelte van die straat tot by die groot voorhof is ook met hierdie klip geplavei. Dit is vooraf in die steengroef volgens maat gekap en toe baie netjies met ’n saag aan alle kante afgewerk.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:9 in konteks