Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:16 Die Boodskap (DB)

Julle moet soos ’n lig in hierdie pikdonker wêreld skyn. Ander mense moet uit julle woorde en dade sien dat julle God van harte dien. Dan sal hulle sê dat God regtig ’n groot en goeie God is. So word julle hemelse Vader se Naam regtig grootgemaak.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:16 in konteks