Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:15 Die Boodskap (DB)

“Geen mens sit ’n lig aan en gaan steek dit dan onder ’n bed weg nie. Nee, ’n lig word in die middel van ’n vertrek neergesit sodat almal kan sien wat om hulle aangaan. Dit is presies wat julle ook moet doen. Moenie iewers in die donker gaan wegkruip nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:15 in konteks