Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:17 Die Boodskap (DB)

“Moenie dink Ek is hier om die wet van Moses en die profete af te skaf nie. Glad nie! Ek is juis hier sodat julle presies kan weet hoe julle die wet moet gehoorsaam.

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:17 in konteks