Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 3:14 Die Boodskap (DB)

Maar Johannes wou dit nie doen nie. “Nooit nie! Ek behoort eintlik deur U gedoop te word!” het Johannes geskok gesê. “U is mos nie ’n sondaar soos al die ander mense wat ek doop nie. Hoekom kom U na my toe dat ek U moet doop?”

Lees volledige hoofstuk Matteus 3

Kyk Matteus 3:14 in konteks