Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 3:15 Die Boodskap (DB)

Jesus wou nie nee vir ’n antwoord aanvaar nie. “Doop My nou dadelik!” het Hy Johannes beveel. “Want dit is wat God wil hê. So voldoen Ek en jy aan God se groot plan om die wêreld te red.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 3

Kyk Matteus 3:15 in konteks