Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 3:13 Die Boodskap (DB)

In daardie tyd, terwyl Johannes besig was om te preek, het Jesus van Galilea af na die Jordaan toe gekom. Hy wou ook hê dat Johannes Hom moes doop.

Lees volledige hoofstuk Matteus 3

Kyk Matteus 3:13 in konteks