Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 25:35 Die Boodskap (DB)

Laat Ek julle vertel. Ek het niks gehad om te eet nie, maar julle het My kos gegee. Toe Ek dors was, was julle daar met ’n glas water. Toe Ek nog vir julle ’n onbekende was, het julle My al in julle huise verwelkom en selfs slaapplek gegee.

Lees volledige hoofstuk Matteus 25

Kyk Matteus 25:35 in konteks