Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 25:34 Die Boodskap (DB)

“Die Koning sal dan na die mense regs van Hom draai. ‘Staan nader, want my Vader is baie tevrede met julle. Heel van die begin af het Hy die hemel vir mense soos julle reggemaak. Hy wil hê dat julle dit saam met Hom moet kom geniet. Maar weet julle waarom God so tevrede met julle is?

Lees volledige hoofstuk Matteus 25

Kyk Matteus 25:34 in konteks