Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 25:36 Die Boodskap (DB)

Julle het vir My klere gegee toe Ek niks gehad het om aan te trek nie. Op my siekbed het julle My geduldig versorg. Toe Ek in die tronk beland het, het julle julle nie vir My geskaam nie, maar vir My kom kuier.’

Lees volledige hoofstuk Matteus 25

Kyk Matteus 25:36 in konteks