Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 2:2 Die Boodskap (DB)

Hulle het oral in Jerusalem begin rondvra waar hulle die ware koning van die Jode kon vind. “Ons het ’n ster in die ooste gesien. Dit is die bewys dat ’n baie belangrike koning hier in julle land gebore is. Daarom het ons hierheen gekom om aan hom eer te kom bewys.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 2

Kyk Matteus 2:2 in konteks