Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 2:1 Die Boodskap (DB)

Jesus is in die dorp Betlehem gebore. Dit is in die landstreek van Judea. In daardie tyd was Herodes die Grote die koning van die mense in Palestina. ’n Paar sterrekenners uit die ooste het kort na Jesus se geboorte in Jerusalem aangekom.

Lees volledige hoofstuk Matteus 2

Kyk Matteus 2:1 in konteks