Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 11:24 Die Boodskap (DB)

Daarom sê Ek vir julle: as julle van God iets vra, moet julle ook nie wonder of julle dit gaan kry nie. Julle moet so op God vertrou dat dit vir julle eintlik moet voel of julle dit al klaar gekry het, en God sal dit vir julle gee.

Lees volledige hoofstuk Markus 11

Kyk Markus 11:24 in konteks