Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 11:23 Die Boodskap (DB)

Ek praat van groot dinge soos om vir die berg te sê om op te staan en in die see te gaan spring. En as jy nie wonder of dit gaan gebeur nie, maar God totaal vertrou, sal jy dit sowaar met jou eie oë sien gebeur.

Lees volledige hoofstuk Markus 11

Kyk Markus 11:23 in konteks