Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 11:25 Die Boodskap (DB)

“En wanneer julle bid, moet julle eers mooi dink of daar nie iemand is vir wie julle kwaad is of met wie julle vassit nie. Raak eers van al daardie slegte gevoelens ontslae sodat julle niks meer teen daardie persoon hou nie. Dan sal julle Vader in die hemel ook die verkeerde dinge oorsien wat julle doen.”

Lees volledige hoofstuk Markus 11

Kyk Markus 11:25 in konteks