Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:44 Die Boodskap (DB)

Hierdie vrou het tussen die skare deurgeskuur totdat sy reg agter Jesus was. Toe steek sy haar hand vinnig uit en vat aan die soom van sy klere. Daar en dan was sy gesond.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:44 in konteks