Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:43 Die Boodskap (DB)

Intussen was daar ook ’n vrou in die skare wat al twaalf jaar lank aan ’n menstruele kwaal gely het. Dit het gemaak dat sy nie kon deelneem aan die normale godsdienstige aktiwiteite nie omdat sy as onrein beskou is. Geen dokter kon die arme vrou gesond kry nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:43 in konteks