Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:45 Die Boodskap (DB)

Jesus het dit dadelik agtergekom en gevra: “Wie het nou net aan My geraak?” Maar almal het net die kop geskud en gesê: “Nie ek nie.” Petrus was so ’n bietjie uit die veld geslaan deur Jesus se vraag. “Here, daar is baie mense om U. Hulle almal skuur tog teen U verby en stamp teen U.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:45 in konteks