Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 10:8 Die Boodskap (DB)

“Al die ander wat voor My gekom het, het mense op die verkeerde pad gelei. Hulle is soos diewe wat mense net wou kul. Hulle het kamma redding kom aanbied, maar God se kinders het nie na hulle geluister nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 10

Kyk Johannes 10:8 in konteks