Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 10:9 Die Boodskap (DB)

Ek is vir julle soos ’n hek vir die skape. Ek is die hek deur wie julle na die weivelde van vrede en vriendskap met God kan stap. Deur My kry julle alles wat julle geestelik nodig het. Enigiemand wat sê dat julle op ’n ander manier by God kan uitkom, gaan julle net op ’n pynlike pad sit; die pad hel toe!

Lees volledige hoofstuk Johannes 10

Kyk Johannes 10:9 in konteks