Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 10:7 Die Boodskap (DB)

“Laat Ek dit nog eenvoudiger stel. Julle kan My met die hek van die skaapkraal vergelyk. Sê My, wat is die enigste regte manier om in die kraal in te kom? Natuurlik deur die hek. “En die enigste regte manier om na God toe te kom? Natuurlik deur My!

Lees volledige hoofstuk Johannes 10

Kyk Johannes 10:7 in konteks