Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 2:3 Die Boodskap (DB)

Vir die ryk, belangrike man sê julle: “Kom sit hier op die beste en lekkerste plek.” Vir die arm, onbelangrike man sê julle: “Sit sommer hier op die grond of kry maar vir jou ’n ander plekkie.” Wat dink julle het julle dan gedoen?

Lees volledige hoofstuk Jakobus 2

Kyk Jakobus 2:3 in konteks