Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 2:2 Die Boodskap (DB)

Veronderstel twee mans kom by julle aan terwyl julle kerk hou. Die een man het geld soos bossies. Dit kan jy sommer aan sy klere sien. Hy is ook een van die belangrikste mense in die dorp. Die ander man is egter arm. Sy klere is oud en stukkend. Niemand in die dorp steur hulle aan hom nie. Nou kom die twee saam daar by julle aan.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 2

Kyk Jakobus 2:2 in konteks