Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 2:4 Die Boodskap (DB)

Het julle dan nie eintlik gesê dat party mense (oor wat hulle besit of wie hulle is) belangriker as ander is nie? Dis tog verkeerd! As julle party beter as ander behandel omdat hulle vir julle ryker of belangriker lyk, tree julle nie soos Jesus op nie. Dan doen julle presies wat ’n klomp slegte mense sou doen.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 2

Kyk Jakobus 2:4 in konteks