Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 7:2 Die Boodskap (DB)

Melgisedek seën toe vir Abraham en in ruil gee Abraham vir hom ’n tiende van die goed wat hy in die oorlog afgevat het. Om mee te begin: die naam Melgisedek beteken “koning wat doen wat reg is”. Verder beteken “koning van Salem” eintlik “koning wat vrede maak”.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 7

Kyk Hebreërs 7:2 in konteks