Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 7:1 Die Boodskap (DB)

Jesus is ’n priester soos Melgisedek. Wat beteken dit? Melgisedek was sowel die koning van Salem (wat later Jerusalem geword het) as ’n priester van die allergrootste God. Abraham was op ’n keer op pad terug van ’n oorlog af; dit was toe hy die klomp konings verslaan het. Op pad loop hy toe vir Melgisedek raak.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 7

Kyk Hebreërs 7:1 in konteks