Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 7:3 Die Boodskap (DB)

Waar hy vandaan gekom en wie sy pa en ma was, is ’n geheim. Niemand weet wanneer hy gebore is of wanneer hy dood is nie. Hy is net soos die Seun van God. Hy is ook ’n priester vir altyd.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 7

Kyk Hebreërs 7:3 in konteks