Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 6:7 Die Boodskap (DB)

Laat ek dit vir julle met ’n voorbeeld verduidelik. Sê nou daar is twee stukke grond en op albei stukke grond val daar genoeg reën. Die een stuk grond lewer die pragtigste oes op en die boer is trots daarop. Van so ’n stuk grond hou God en God sal na so ’n stuk grond kyk.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 6

Kyk Hebreërs 6:7 in konteks