Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 6:6 Die Boodskap (DB)

En sê nou hulle wil ten spyte van dit alles niks meer met God te doen hê nie en hulle los die kerk? Wel, dit is nie moontlik om hulle weer ’n keer na God toe terug te lei nie. Dit is so goed of hulle in hulleself die Seun van God van voor af gekruisig en Hom voor almal belaglik gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 6

Kyk Hebreërs 6:6 in konteks