Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 6:8 Die Boodskap (DB)

Maar die ander stuk grond is net vol nuttelose goed soos dorings en bossies. Dit is hopeloos en niks werd nie. God kan enige oomblik besluit om niks meer met daardie grond te doen te hê nie en om dit aan die brand te steek.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 6

Kyk Hebreërs 6:8 in konteks