Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:40 Die Boodskap (DB)

Hulle het begin terugverlang na die tyd in Egipte en by Aäron gaan kerm: ‘Maak asseblief vir ons ’n paar gode wat ons met ons eie oë kan sien en wat voor ons kan uittrek. Hierdie Moses wat ons uit Egipte laat trek het, het verdwyn.’

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:40 in konteks