Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:39 Die Boodskap (DB)

Daarna het hy God se wil aan ons voorvaders in die woestyn bekendgemaak. Hy het al hierdie woorde wat lewe gee by die Here self ontvang en dit aan hulle almal gaan meedeel. Maar ons voorvaders het hulle nie daaraan gesteur nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:39 in konteks