Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:41 Die Boodskap (DB)

“Hulle het toe vir hulle ’n afbeelding van ’n kalf gemaak en allerhande offers daarvoor gebring. Hulle was baie trots op hulle mooi handewerk. God was egter baie kwaad daaroor, maar Hy het hulle laat aangaan met hulle sondes.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:41 in konteks