Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 17:24 Die Boodskap (DB)

“Ek wil nou met julle praat oor hierdie God wat julle dien sonder dat julle Hom behoorlik ken. Dit is Hy wat die hemel en die aarde gemaak het. Hy regeer oor alles in die lug bokant julle en oor alles op die grond. Hy bly nie in die een of ander tempel wat deur mense gebou is nie. Daarvoor is Hy heeltemal te groot en te belangrik. Hy het ook nie nodig dat mense

Lees volledige hoofstuk Handelinge 17

Kyk Handelinge 17:24 in konteks