Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 17:23 Die Boodskap (DB)

“Geagte mense van Atene, ek kan sien dat julle baie godsdienstig is. Nou die dag toe ek hier aankom, het ek na julle tempels en die beelde van julle gode geloop en kyk. Toe kom ek op ’n altaar af met dié woorde daarop: ‘Aan die God wat niemand ken nie.’

Lees volledige hoofstuk Handelinge 17

Kyk Handelinge 17:23 in konteks